Résultats de recherche de titre
Articles 1 à 3 sur 3

DAISY texte (Téléchargement direct), DAISY texte (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
Phénomènes paranormaux
Audio avec voix de synthèse
'n Aand in Tussenwêreld Die Storie van William Jones se Amper-Dood Ervaring William Jones, ‘n skaap boer in die Brecon…
Beacons, het ‘n gelukkige lewe gelei totdat sy vrou, Sarah, jonk oorlede is. Dit hom verpletter en het hom blykbaar op die pad van self-vernietiging gehad. Sy dogter, Becky, het probeer help, maar selfs sy het begin geduld verloor met haar pa. Een aand was hy seker hy het gesterf en is gered uit sy ellende, maar dit was nie so nie. Hy het herstel. Maar sy lewe sou nooit weer dieselfde wees nie. Hy het die Tussenwêreld ontdek waar sy vrou gebly het en het ‘n nuwe vitaliteit ontdek wat sy lewe verander het en die van almal met wie hy in kontak gekom het. ‘n Aand in Tussenwêreld is ‘n liefdes verhaal wat strek oor die grootste kloof – tussen lewe en dood; ‘n kykie na ‘n amper-dood ervaring en ‘n nuwe uitkyk aangaande die mitologiese Walliese Hemel wat bekend staan as Tussenwêreld. Wees voorbereid om ‘n anderkant van die Walliese Keltiese mitologie te sien maar jy sal nooit weer oor die dood dink in enige ander manier nie. Dit waarborg ek jou!
Red die Jode: Wat Joodse mense nie omtrent Jesus weet nie
Par Bernard Levine. 2020
DAISY texte (Téléchargement direct), DAISY texte (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
Christianisme, Judaïsme
Audio avec voix de synthèse
Hoe hartseer en wat 'n verskriklike tragedie is dit, dat die Joodse nasie, die "Mense van die Boek", nie in…
Jesus glo nie. Die Jode is behep daarmee om die vele mens-gemaakte wette en tradisies - wat die Rabbis saamgestel het - te volg, te hou en te gehoorsaam. Omdat die bloed offers van die Ou Testament mee weggedoen is en nie langer waargeneem word nie, kan Jode nie hulle sondes skoongewas en vergewe kry sonder bloed nie. Daar is so baie omtrent Jesus wat die Jode nooit gehoor het of nie weet nie.... Sal jy vir die Jode van Jesus vertel?
Die Geheime van die Jode (Wat Christene nie omtrent die Jode weet nie)
Par Bernard Levine. 2020
DAISY texte (Téléchargement direct), DAISY texte (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
Christianisme, Judaïsme
Audio avec voix de synthèse
Jesus Christ (self 'n Jood) was teen die tradisies van die Jode omdat die wette wat deur die Joodse Rabbis…
gemaak word, 'n swaar las op die Jode plaas wat nie in staat is om hulle ten volle na te kom nie. Nie net moet die Jode God se heilige wette, soos opgeneem in die Skrif nie, maar die Jode moet ook die mens gemaakte wette van die Rabbis gehoorsaam en onderhou. As die Jode net kan besef dat God hulle nie sal straf as hulle toiletpapier op die Sabbat skeur nie en Hy gee nie om as die Jode kaasburgers eet, wat 'n kombinasie van vleis met 'n suiwelproduk is, in dieselfde maaltyd geniet nie. Ek is so geseënd en hoef nie soos die Jode te wonder wie die ware Messias is nie. Daar is honderde Bybelse profesië wat alreeds vervul is as bewys dat Jesus Christus die komende Messias is. Ek is so diep dankbaar en baie bevoorreg dat ek bevry is om al die 613 Ou Testamentiese wette te onderhou en ek kan deur die genade van my Here en Redder, Jesus Christus, leef.